Transnet Pensioenarisse Klasaksie

Na jare se diens by Transnet sukkel talle van die 66 000 pensioentrekkers, wat dié maatskappy nou in ‘n klasaksie voor die hof daag, om kop bo water te hou. Van die mense moes noodgedwonge hul mediese fondsbydrae staak om te oorleef op ‘n pensioen wat die afgelope  10 jaar met net 2% per jaar verhoog word. Dit terwyl die mediese fondsbydraes met tot 8% per jaar verhoog is.......lees meer in Documentary


Comments